top of page

Man van my hart

  • Luzanne van Niekerk
  • Jan 9, 2017
  • 1 min read

Ek kan die dag nog goed onthou...vir jou net nog 'n gewone een.

Ek het geen indruk gelaat, jy het 'n blou hemp gedra!

Min het ek geweet dat jy hard sou baklei om my te kry

Eers 'n uur hier en daar en later selfs tot in die verte

'n Jaar lank aan die muur gehamer om dan by die agter deur in te glip

Nog nooit het ek so gelag van pure joy

Vir my hart was dit 'n heel grootste nog

Wille perde, sand en klip van 'n dorre land

Dit wat ander skei het ons aan mekaar verbind

Toe die son sak by die Visrivier

Het ons die liefde kon vier

Bitter seer is die wete van verlede

Hoe nou gemaak wanneer ouderdom nie wil krimp

Hoe vergeet ek die lag en joy

As al wat oor is 'n kiekie van die son so mooi...

 
 
 

Comments


You Might Also Like:
About Me

I am probably the most normal person I know...or rather unique like everybody else.  I somehow picked a life that is different in so many ways.  Excited but also hard...unconventional but rewarding. The further I wander from the "normal" path the least I long to follow it.  Although I normally wander on my own, I do like great company, interesting conversations and like minded people to make some memories with...

 

Join my mailing list

Search by Tags

© Luzanne on a page...rare occation! Proudly created with Wix.com

bottom of page